fbpx

Born2Reign

Vrouekamp

13 -15 Nov 2020

Teken die datum aan...

Countdown:

Days

Slegs 50 plekke beskikbaar!

Kamp Besonderhede:

Ons Vader is nie so bekommerd oor ons GELUK soos oor ons heelheid nie, want Hy weet dat ware, ewige geluk ‘n natuurlike resultaat  is van HEELHEID. Ek deel graag die naweek my persoonlike getuienis met jou en wys jou die 4-stap proses wat die Here aan my openbaar het. Kom sonder bietjie af en hoor wat die Here se plan is vir jou. Dit is nou die tyd om te begin REGEER in stede van REAGEER. Neem beheer oor jou lewe en vind die vervulling waarna jy smag, in jou persoonlike, intieme verhouding met Jesus Christus ons verlosser. Ek nooi jou uit om jou eie REIS na heelheid te begin saam ons op hierdie kamp.

Plek

Erfdeel c/o Elizabeth and Peter Rd
KliprivierGauteng, 1457

GPS Co-Ordinates: 
S 26° 25′ 48.5″ 
E 28° 01′ 04.3″

Die koste sluit in: Akkommodasie, Beddegoed, ‘n paar Verrassings, 24-uur Koffiestasie​ en 2 Etes per dag. 

R1,000 per dame

Datum

13 – 15 Nov 2020

Ons begin Vrydag om 17:30 en behoort teen Sondag om 12:00 klaar te wees.

Spreker

"MY PURPOSE IS TO HELP YOU FIND YOURS!" - Charlene Moutinho
Ek is nou al 24 jaar lank getroud met Tony, en is 'n ma van 4 kinders. Die lewe het sy eie padjie met my gestap en deur al die wonderlike en rampspoedige gebeure van my lewe het die Here Sy plan met my bewerk.
Ek het my eerste boek, 'Ons Reis na Heelheid, deur Geloof', in 2013 klaar geskryf. Nou bied ek kampe en konferensies aan waar ek graag die openbaring wat die Here my gegee het met ander dames deel.
My roeping is om 'n AMBASSADEUR te wees van die KONINKRYK van God, deur mense na JESUS toe te lei en te help om self Sy STEM te leer ken, en te hoor wat Sy wil is vir hulle lewens.
Charlene moutinho

Erfdeel

By ERFDEEL, kry mens eg Suid-Afrikaanse gasvryheid met heerlike kos en ‘n vreedsame omgewing in die bos. ERFDEEL, is ‘n ware toevlugsoord vir ‘n vermoeide siel.

Naweek Program

Vrydagaand

16:00 – Gaste begin arriveer

17:30 – Opening

18:00 – Aandete & Snoepie

19:00 – Sessie 1

21:00 – Koffie/Tee

Saterdag

07:30 – Koffie/Tee & Beskuit

08:00 – Sessie 2

10:00 – “Brunch”

11:00 – Sessie 3

13:00 – Koffie/Tee & Snoepie

14:00 – Sessie 4

15:30 – Sessie 5 

17:00 – Sessie 6

18:00 – Aandete & Snoepie

19:00 – Sessie 7

21:00 – Koffie & Snoepie

Sondag

07:30 – Koffie/Tee & Beskuit

08:00 – Sessie 8

09:00 – Ontbyt

10:00 – Terugvoer & Getuienisse, Afsluiting 

12:00 – Vertrek

RSVP

Bepreek jou plek vandag nog. Daar is slegs plek vir 50 dames om saam te kamp. Jou plek sal bevestig word wanneer die volle betaling ontvang is. Bespreek nou, dan stuur ons vir jou die betalings besonderhede. Ek sien uit daarna om saam jou hierdie reis na heelheid aan te pak.

charlene@born2reign.co.za

+27 72 019 9601

Alberton, South Africa